SEO H1 Tag

Hoërskool Warmbad
[javascript protected email address]
+27 (0)14 736 2166
Nuusberigte
Algemene Nuus | General News
Akademie | Academic
Sport
10 Mei 2023
CARLA VAN ROOYEN IN AKSIE TYDENS KAMPIOENSKAPPE
Carla van Rooyen (o/14) gee haar beste by die SA dogters o/19 uitdunne tydens die Interprovinsiale Tennis Kampioenskappe die afgelope vakansie.
29 Apr 2023
Limpopo XCO
Henlu van der Heever en Adriaan Vosloo het Saterdag, 29 April 2023 aan die Junior seuns (17 -18 jaar) Limpopo XCO by Stanford Lake deelgeneem
10 Okt 2022
Visvang op sy beste!
Jan-Hendrik Du Preez het vir die SA o/19 A-span deelgeneem en die span eindig algeheel eerste.
01 Okt 2022
Flippers klap op Bosveld Interhoër!
Ons Warries het uitstekend gevaar tydens die Bosveld Interhoër Swem wat Dinsdag, 27 September by Hoërskool Piet Potgieter plaasgevind het.
30 Sep 2022
Ireland Rugby Tour 2022
Warries gekies vir Ireland Rugby Tour 2022
01 Sep 2022
Cricket News!
The Warries batted first and stood their full 30 overs!
31 Aug 2022
Fast 5-Netbal Bokkieweek
Dienkie is gekies vir Fast 5-Netbal Bokkieweek.
28 Aug 2022
OFF-ROAD, DIRT AND DUST
Twee Warries hou skool se naam hoog by 3de been van Limpopo Skole Bergfietskompetisie
23 Aug 2022
SOCCER AT NYLSTROOM
Our Second Team had an excellent 3-0 win over Nylstroom today and the First Team had a great game as well, but lost 0-1. Well done, boys! The teams are proudly sponsored by Cool Water.
20 Aug 2022
WARRIES MEET KRAGTE TEEN HOËRSKOOL NYLSTROOM
Ons Krieket-Eerstespan het vandag alles ingesit in hul wedstryd teen Hoërskool Nylstroom en die Nylies moes maar opdraende pad loop na 'n wen. Ons is trots op julle, Warries!
11 Aug 2022
NADIA WAS SELECTED FOR THE U/16B LIMPOPO GIRLS HOCKEY TEAM!
Nadia Swartz was selected for the u/16B Limpopo Girls Hockey Team who participated in the u/16B Regional Tournament in Mpumalanga from 12 July – 16 July. The Warries are so proud of you, Nadia - well done!
10 Aug 2022
HENLU MAAK DIE WARRIES TROTS!
Henlu van der Heever het die naweek 7de geëindig uit 32 deelnemers tydens die Limpopo Skole Bergfietsry XCO-reeks te Hoërskool Louis Trichardt. Trap vir trap bereik hierdie leerder nuwe hoogtes. Die Warries is trots op jou, Henlu!
09 Aug 2022
CHARMAIN MAKES THE WARRIES PROUD!
Charmaine Swartz has been selected to represent Waterberg District Netball under 21 at the SA Spar Championships from 7-13 August. The Warries are super proud of you, Charmaine!
19 Jul 2022
DOELE SPAT OP NOORDVAAL!
Die o/14-hokkiedogters van Hoërskool Warmbad het gedurende die Julievakansie aan die o/15 Noordvaal Toernooi te Vanderbijlpark in Sasolburg deelgeneem.
Kultuur | Culture