g

Hoërskool Warmbad
[javascript protected email address]
+27 (0)14 736 2166
HOSTELS

MEISIESKOSHUIS | GIRLS' HOSTEL

Sue Kotze is 'n toegeruste tuiste-weg-van-die-huis waar dogters tuisgaan in die week.  Die koshuis is op dieselfde boomryke bosveldterrein as die skool geleë, wat tot gevolg het dat leerders in die namiddae vrye toegang tot die skool se tennisbane, atletiek- en sportvelde en ander geriewe het.

Daar word spesiale geleenthede deur die loop van die jaar gehou om die koshuisgees te bevorder.  Dit sluit in 'n nuwe jaarlikse instelling genaamd die Koshuis Kersdinee.

____________

Sue Kotze is a fully equipped home-away-from-home where girls live during the week. The residence is located on the same tree-rich bushveld as the school, which means that learners have free access to the school's tennis courts, athletic and sport fields and other facilities in the afternoons.

Special events are held throughout the year to promote the hostel spirit. This includes a new annual event called the Residence Christmas Dinner.

Kontakbesonderhede | Contact details

Koshuismoeder | Hostel mother
Leoné Lepart
082 450 1318

_________________________________________

SEUNSKOSHUIS | BOYS' BOARDING HOUSE

Piet Minnaar seunskoshuis is baie naby aan die skool se hoofgebou geleë. Hier, onder die wakened oog van die koshuisvader, kry elke seun die kans om die waardes van die koshuis uit te leef: respek, lojaliteit, geloof, volharding en 'n vreeslose uitkyk op die lewe.

Seuns word in ruim kamers gehuisves en word voorsien van drie gebalanseerde etes per dag.

Seuns, wat in die Warrie seunskoshuis bly, word aangemoedig om aan buitemuurse aktiwiteite deel te neem. As gevolg van die koshuis se uitstekende ligging vergemaklik dit ook natuurlik die deelname aan sport- en kultuuraktiwiteite.

Gekontroleerde studietye saans, verseker dat elke seun die geleentheid kry om sy akademie na die beste van sy vermoë te doen.

Warrie Seunskoshuis is jou huis waar jy lewenslange vriende maak.

____________

Piet Minnaar boys' hostel is located very close to the school's main building. Under the watchful eye of the boarding father, each boy gets the chance to live out the values ??of the boarding house: respect, loyalty, faith, perseverance and a fearless outlook on life.

Boys are housed in spacious rooms and are provided with three balanced meals a day.

Boys, who live in the Warrie boys' hostel, are encouraged to participate in extracurricular activities. Due to the residence's excellent location, it also naturally facilitates participation in sports and cultural activities.

Controlled study times in the evenings ensure that each boy has the opportunity to do his academics to the best of his ability.

Warrie Boys' Hostel is their home where you make lifelong friends.

NAWEKE | WEEKENDS

Die koshuis is oor naweke gesluit, tensy daar sport op Saterdae is.  Leerders moet voorraf 'n reëling tref met die koshuisvader indien buitemuurse aktiwiteite verlang dat 'n leerder kan inslaap.

____________

The hostel is closed on weekends, unless there is sports on Saturdays. Learners must make an arrangement in advance with the head of residence if extracurricular activities require a learner to sleep in.

 

Kontakbesonderhede | Contact details

Koshuisvader | Hostel father
Seshing Phokane
072 743 5299