g

Hoërskool Warmbad
[javascript protected email address]
+27 (0)14 736 2166
TENNIS

Die Warries het twee teennisspann: een seunspan en een meisiespan.

Die streeksliga vind in die tweede kwartaal plaas en al die wedstryde strek oor een of twee dae.

Verder gee vriendskaplike wedstryde (in die derde en vierde kwartaal) ons spelers die geleentheid om hulle kragte teen spelers in ander skole te meet.

Die tennisbane is tot die beskikking aan spelers wat wil oefen.