g

Hoėrskool Warmbad
[javascript protected email address]
+27 (0)14 736 2166
VISIE & MISSIE | VISION & MISSION

VISIE | VISION

Vanaf die ontstaan van Hoėrskool Warmbad was die strewe om die kulturele te bevorder; om elke kind te laat ontwikkel tot ‘n gebalanseerde mens, en aan die einde van twaalf jaar skool ‘n toegeruste mens die wźreld in te stuur.

Hoofsaak, maar nie alles nie, is akademiese kennis vir die toekoms.  Die allerbeste is goed genoeg – van die kind se kant en van die onderwyser se kant.

Deur leerlinge aan soveel moontlik buitemuurse aktiwiteite te laat deelneem, wil Hoėrskool Warmbad elke kind op ‘n ontdekkingstog neem na die “eie ek”.  Die potensiaal en swakhede word so ontdek, en ook die metode gebruik om samewerking, spanwerk, lojaliteit, wen, verloor, frustrasie en vreugde te leer.

Om aan al ons leerders hoop te gee dat in sy/haar vorming ‘n beter wźreld na skool op hul wag.

____________

From the inception of Hoėrskool Warmbad, the aim was to promote the cultural; to let each child develop into a balanced person, and at the end of twelve years of school to send a well-equipped person into the world.

Main thing, but not everything, is academic equipment for the future. The very best is good enough - from the child's standpoint and from the teacher's standpoint.

By letting pupils participate in as many extracurricular activities as possible, Hoėrskool Warmbad wants to take each child on a journey of discovery the "own self". The potential and weaknesses are thus discovered, and also the method used to learn cooperation, teamwork, loyalty, winning, losing, frustration and joy.

To give hope to all our learners that in his/her formation a better world awaits them after school.

 

MISSIE | MISSION

Hoėrskool Warmbad stel hom ten doel om deur beplanning, organisasie, leiding en beheer deur die senior bestuurspan, gekwalifiseerde onderwyses verder op te lei om aan al ons leerlinge kwaliteit onderrig te gee.

Ons doel is om aan die gemeenskap terug te ploeg en om die gemeenskap in sy geheel by die skool betrokke te maak.

Ons poog om die beginsels soos vanuit die grondwet van demokrasie, nie rassisme en vryheid van denke en keuse aan ons leerders oor te dra.

Ons poog verder om ons leerders absolute verantwoordelikheid, selfdissipline en dissipline te leer in ‘n gelukkige omgewing waar verskillende kulture met mekaar in aanraking kom.

____________

Hoėrskool Warmbad aims to further train qualified teachers through planning, organisation, guidance and control by the senior management team to provide quality education to all our pupils.

Our goal is to give back to the community and to involve the community as a whole in the school.

We aim to convey the principles of democracy, not racism and freedom of thought and choice to our learners.

We further aim to teach our learners absolute responsibility, self-discipline and general discipline in a happy environment where different cultures come into contact with each other.