d

Hoërskool Warmbad
[javascript protected email address]
+27 (0)14 736 2166
KRIEKET | CRICKET

Hoërskool Warmbad het twee krieketspanne:  0/15 en 1ste-seunspan.

Die 1ste- en 0/15 span neem jaarliks, in die derde kwartaal deel aan die Suidstreek A-liga deel.

Alle spelers word geregistreer by Limpopo Impala Krieket.

 

In die derde kwartaal neem ons twee spanne aan die Limpopo Suidstreek skoleliga deel.

Ons is baie trots op die prestasie van ons krieketspelers.