f

Hoërskool Warmbad
[javascript protected email address]
+27 (0)14 736 2166
Rugby

0/14, 0/15, 0/16, 2de en 1ste Rugbyspanne van Hoërskool Warmbad is vreesloos.  Warmbad se rugby gaan van krag tot krag.  Die afgelope drie seisoene het daar vyf spanne, naamlik 0/14, 0/15, 0/16, 2de en 1ste gekompeteer in Afdeling 4 van die Provinsiale Liga en die Virsekerbeker kompetisie.

Op gereelde basis het verskeie van ons spanne as ligawennerrs uit die stryd getree.  Hierdie prestasie het dan ook tot gevolg dat Warmbad gedurende die 2023 seisoen in Afdeling 3 van die liga sal deelneem.  Ons poog om twee gekwalifiseerde afrigters by elke span te hê wat nie net fokus op wedstrydplan, vaardighede en fiksheid nie, nmaak ook om 'n positiewe waardesisteem by ons seuns vas te lê. 

Met harde werk en onwrikbare dissipline klim ons die leer trappie vir trappie!

Organiseerders | Organisers

Nick Louw