Hokkie

Hoërskool Warmbad
[javascript protected email address]
+27 (0)14 736 2166
HOKKIE | HOCKEY

HOKKIE | HOCKEY


Daar is tans 4 dogters hokkiespanne en 1 1ste seuns span wat in die volgende ouderdomsgroepe kompeteer: o.14, o.15, 2des en o.19. Hierdie spanne ding hoofsaaklik in die Limpopo Meduim skole liga mee, maar daar word ook teen sterk Pretoriaanse skole gespeel. Elke jaar lewer die Warries ook heelwat provinsiale spelers op wat aan die Bokkie Week deelneem.

 

Aan die stuur van hokkiesake is

Mnr. Jurie Human (Organiseerder)
Mnr. Jurie Human & me. Chene Benade (1ste span dogters- Afrigter)
Me. Leone Lepart & mnr. Jovan Blignaut (1ste span seuns - Afrigters)
Mnr. Jurie Human & me. Beverley Cramer (2de span meisies - afrigters)
Me. Elna Groothoff & mej. Megan Prinsloo (0/14 meisies - Afrigters)
Mej. Alexia Themistocleous & mej. Jessica Carr (O/15 meisies - Afrigters)


Warries se hokkiespanne oefen op ons grasvelde en die o/14, o/15 en 1ste-spanne neem jaarliks aan verskeie toernooie deel. Daar word vir alle spanne wedstryde gereël en geleenthede geskep om as hokkiespelers te ontwikkel.   

 

HOKKIE HOOGTEPUNTE VIR 2023

o/19 - Hokkiedogters verkry 4de plek in Limpopo Medium Skole liga

o/19 - Hokkiedogters kwalifiseer vir Noordvaal Toernooi

o/19 - Hokkiedogters behaal 'n algehele 4de plek in die Noordvaal Toernooi o/19 vir klein skole.

 

o/15 - Hokkiedogters tree as wenners uit in die Limpopo Finale

o/15 - Hokkiedogters kwalifiseer vir Noordvaal Medium Skole Toernooi

o/15 - Hokkiedogters behaal 'n algehele elfde plek in die Noordvaal Toernooi o/15 vir medium skole.

 

Kontakbesonderhede | Contact details
Hokkie Organiseerder | Hockey Oganiser

Jurie Human
078 801 3908

Wat is Nuut
Gebeure
Atletiek - Top 10 Byeenkoms
Hoërskool Hoogenhout - Bethal
01 Mrt 2023 - 20 Mei 2025
Mountain Biking - van Gaalen
Van Gaalen
01 Jul 2023 - 20 Mei 2025
Atletiek - Hoërskool Wonderboom
Hoërskool Wonderboom - Pretoria
10 Feb 2023 - 20 Mei 2025
Mountain Biking - Sondela
Sondela
10 Jun 2023 - 20 Mei 2025
Rugby: Liga Piet Pot
Weg
10 Jun 2023 - 20 Mei 2025