Nuusberigte
Ons Warries het uitstekend gevaar tydens die Bosveld Interhoër Swem wat Dinsdag, 27 September by Hoërskool Piet Potgieter plaasgevind het. Baie geluk!
#vreesloosswem #warrietrots #bosveldinterhoërswem
'n Spesiale dank aan ons borge André Kock en Seun BK en Van Heerden Apteek (Bela-Bela).