LANDLOOP | CROSS COUNTRY
Ons langasems oefen hard en word by die dag fikser.
Die landloopseisoen strek vanaf April tot einde Augustus wanneer atlete, wat vir die SA’s en Limpopo kampioenskappe wil kwalifiseer. Ons neem jaarliks aan die Landloop Interhoërbyeenkoms deel.