g

Hoërskool Warmbad
[javascript protected email address]
+27 (0)14 736 2166
THERAPY SHACK

Daar is soveel uitdagings wat tieners daagliks moet hanteer en mee gekonfronteer word. Covid 19 en die grendeltyd het hul lewens verder gekompliseer en die uitdagings selfs meer gemaak.

In 2021 het die gemeenskap die inisiatief geneem om die laerskool se voorbeeld te volg en ‘n Therapy Shack by Hoërskool Warmbad te vestig. Lourette van Heerden-de Swardt is as berader aangestel om dienste vanuit die Therapy Shack te lewer.

Die Therapy Shack bied aan die leerders ‘n veilige plek waar hulle binne ‘n vertroulike omgewing kan gesels oor die dinge wat hulle pla en die uitdagings wat hul beleef.

Die volgende dienste word vanuit die Therapy Shack gelewer:

____________

Teenagers are confronted with various challenges daily. It became even more difficult to deal with these challenges with the additional pressure from Covid 19 and the lockdown.

In 2021 the community took the initiative establish a Therapy Shack at Hoërskool Warmbad. The Therapy Shack appointed Lourette van Heerden-de Swardt as a counsellor to render the needed services.

The Therapy Shack offers a safe place where learners can talk about their problems and challenges in an environment where confidentiality is guaranteed.

 

The Therapy Shack offers the following services:

"Making a difference is what we do"

Kontakbesonderhede | Contact details

Theraphy Shack

Lourette van Heerden-de Swardt
lourette.deswardt@warries.org
063 603 4900