g

Hoërskool Warmbad
[javascript protected email address]
+27 (0)14 736 2166
MNR. & MEJ. WARRIE

Spieëltjie spieëltjie aan die wand, wie is die mooiste in Warrieland?

Mnr. en Mej. Warrie is een van die praggeleenthede op Hoërskool Warmbad se kalender. 

Graad 8-12 leerders mag aan hierdie geleentheid deelneem. 

Tydens die onderhoude en uitdunne word daar 'n aantal leerders gekies om aan die gala-aand deel te neem. 

Onpartydige beoordelaars word deurgaans gebruik – tydens die uitdunne en tydens die gala-aand.