Nuusberigte
Visvang op sy beste!
Jan-Hendrik Du Preez het vir die SA o/19 A-span deelgeneem en die span eindig algeheel eerste. Na vier dae van strawwe hengel te Bloemhof, verower hul 'n goue medalje. Die Warries is baie trots op jou, Jan-Hendrik!