SEO H1 Tag

Hoërskool Warmbad
[javascript protected email address]
+27 (0)14 736 2166
Nuusberigte
OFF-ROAD, DIRT AND DUST in Sport
Twee Warries hou skool se naam hoog by 3de been van Limpopo Skole Bergfietskompetisie
28 Augustus 2022

Twee Warries hou skool se naam hoog by 3de been van Limpopo Skole Bergfietskompetisie.

Dit was Adriaan Vosloo se eerste deelname aan die reeks en Henlu van der Heever het 9de geëindig uit die 40 deelnemers.