Nuusberigte
Graad 8-Warrie, Dienkie Vorster, het Saterdag deelgeneem aan die finale Fast 5-Netbalproewe en is gekies vir die Bokkieweek in Oktober.
Die Warries is supertrots op jou, Dienkie!
#WarrieTrots
#Vreesloosnetbal
#fast5bokkieweek