SEO H1 Tag

Hoërskool Warmbad
[javascript protected email address]
+27 (0)14 736 2166
Nuusberigte
Aitsa! in Algemene Nuus | General News
Die skool se vooraansig is opgeknap en lyk sommer weer spoggerig.
20 September 2022

Aitsa! Die skool se vooraansig is opgeknap en lyk sommer weer spoggerig. Ons is dankbaar vir The Bela Bela Times en Afriforum wat die Warries kom bystaan het met verfkwas en hark om wondere te verrig.

Baie dankie aan Pick-a-Paint Bela-Bela vir die verf, Hansie Venter vir die mooi potte en Hartelief Kwekery, Petshop en Le Woof Hondesalon vir die pragtige plante!