Algemeen/General

Aansoeke vir 2027 het nog nie geopen nie. Sodra die amptelike datums vanaf die Departement van Onderwys ontvang is, sal daar meer inligting beskikbaar wees.
Applications for 2027 have not opened yet. As soon as the official dates are received from the Department of Education, more information will be shared.

Vir ‘n volledige lys van skooldrag en reëls wat gepaard gaan met voorkoms, verwys asseblief na die Gedragskode. Kliek hier om voorbeelde van skooldrag en verskafferinligting te sien.

For a complete list of school wear and rules in connection with appearance please refer to the Code of Conduct. Click here to see examples and supplier information.

Skoolfonds/ School fees 2026

Skoolfonds per jaar /School fees per year
R27 250

Skoolfonds per maand/ School fees per month
R2 250 x 11 maande
(nadat eerste verpligte paaiement van R2500 betaal is) /
R2 250 x 11 months
(after the first compulsory installment of R2500 was paid)

Koshuisgelde/ Hostel fees 2026

Koshuisgelde per jaar/ Hostel fees per year
R33 000

Koshuisgelde per kwartaal/ Hostel fees per term
R8 250 x 4

Koshuisgelde per maand/ Hostel fees per month
R3 300 x 10 maande

Om belangrike datums te volg, hou die kalender dop. Datums word gereeld opdateer.

To follow important dates, keep an eye on our calendar. Dates are updated regularly.

Hoërskool Warmbad is daartoe verbind om ‘n kultuur van respek, integriteit, harde werk en aanvaarding te koester, onderstreep deur ‘n streng en ferm dissipline beleid. Daar word van ons leerders verwag om die skool se gedragskode te handhaaf en die reëls en regulasies daarvan na te kom, en hierdie kernwaardes in alle aspekte van hul skoollewe te beliggaam. Hierdie fondament stel ons in staat om ‘n inklusiewe, veilige en ondersteunende omgewing te skep waar elke leerder en personeellid saam kan floreer.

Hoërskool Warmbad is committed to nurturing a culture of respect, integrity, hard work, and acceptance, underlined by a strict and firm discipline policy. Our learners are expected to uphold the school’s code of conduct and adhere to its rules and regulations, embodying these core values in all aspects of their school life. This foundation enables us to create an inclusive, safe, and supportive environment wherein every learner and staff member get to thrive together in unison.
MASEKO O

Die Gedragskodeboekie is saamgestel uit omvattende inligting rakende skoolreëls, skooldrag en voorkoms. Elke ouer en leerder word versoek om dit na te gaan en vertroud te raak met die inhoud daarvan.
Daar word gereeld aanpassings gemaak om ons unieke leerders en behoeftes in ag te neem, maak asseblief seker om gereeld die gedragskode na te gaan vir opgedateerde inligting.
The Code of Conduct booklet is compiled with detailed information regarding school rules, school wear and appearance. We request each parent and learner to familiarize themselves with the content. The Code of Conduct is updated from time to time to accommodate our unique learners and their needs. Please ensure to check the Code of Conduct regularly to stay updated on any changes.

odendaal g
vd heever t
maseko o

G Odendaal

T vd Heever

O Maseko