Hoërskool Warmbad het twee krieketspanne: 0/15 en 1ste-seunspan.
Die 1ste- en 0/15 span neem jaarliks, in die derde kwartaal deel aan die Suidstreek A-liga deel.
Alle spelers word geregistreer by Limpopo Impala Krieket.
In die derde kwartaal neem ons twee spanne aan die Limpopo Suidstreek skoleliga deel.
Ons is baie trots op die prestasie van ons krieketspelers.
Warmbad High School has two cricket teams: 0/15 and 1st boys team.
The 1st and 0/15 teams participate in the South Region A-League annually in the third term.
All players are registered with Limpopo Impala Cricket.
In the third term, two of our teams participate in the Limpopo South Region Schools League.
We are very proud of the performance of our cricket players.
Organiseerder/Organiser
G Odendaal


