Die Warries het 4 tennis spanne: 2 seunspanne en 2 meisiespanne.
Die streeksliga vind in die derde kwartaal plaas en al die wedstryde strek oor een dag.
Verder gee vriendskaplike wedstryde (in die 1ste en 2de kwartaal) ons spelers die geleentheid om hulle kragte teen spelers in ander skole te meet.
Die tennisbane is tot die beskikking aan spelers wat wil oefen.
The Warries have 4 tennis teams: two boys’ teams and 2 girls’ teams.
The regional league takes place in the third term and all matches are usually on played on one day.
Furthermore, friendly matches (in the 1st and 2nd terms) give our players the opportunity to compete against players from other schools.
The tennis courts are available to players who want to practice.
Organiseerder/Organiser
C Booysen



