Bergfiets-entoesiaste kan aansluit by ons bergfietsklub. Die Warries het leerders wat gereeld deelneem aan verskeie wedrenne wat dien as voorbereiding vir die Limpopo Skolereeks wat as basis dien vir die seleksie van die Limpopo Skolebergfietsspan.
Mountain bike enthusiasts can join our mountain bike club. The Warries have learners who regularly participate in various races that serve as preparation for the Limpopo Schools Series which serves as the basis for the selection of the Limpopo Schools Mountain Bike Team.
Organiseerder/Organiser
T vd Heever





