Warrie Welpies/ Warrie Cubs

Die jaarlikse kamp is ’n hoogtepunt waar leerlinge nuwe vriendskappe bou, spanbou-aktiwiteite geniet het en waardevolle lewenslesse leer. Die kamp sorg nie net vir pret en avontuur nie, maar bring ook die graadgroep nader aan mekaar.

Na die kamp en konsert vind die skoene-seremonie plaas, waar elke leerder simbolies sy of haar plek in die skoolgemeenskap bevestig. Hierdie tradisie skep ’n gevoel van trots en verbondenheid , waartydens die Graad 8’s besef dat hulle deel is van iets groter.

The annual camp is a highlight where learners make new friends, enjoy team-building activities and learn valuable life lessons. The camp not only provides fun and adventure, but also brings the grade group closer together.

After the camp and concert, the shoe ceremony takes place, where each student symbolically confirms his or her place in the school community. This tradition creates a sense of pride and belonging, whereby the Grade 8’s realise that they are part of something bigger.
Gr 8 Graadhoof/ Grade Head
J Hugo