Kwartaal 2/ Term 2
Hiermee aangeheg die voorlopige kwartaalprogram. Enige datums en/of veranderings wat laat ontvang word, sal aangedui word op die weekprogram, wat beskikbaar is op ouer whatsapp groepe.
Attached is the provisional quarterly programme. Any dates and/or changes received late will be indicated on the weekly programme. The weekly programme is available on the parent whatsapp groups.