Warrie atlete neem jaarliks deel aan verskeie spogbyeenkomste. Alle atletiek items, behalwe hammergooi en hindernis, word by ons skool aangebied. Atlete neem gewoonlik aan ‘n paar byeenkomste per jaar deel – dit sluit byeenkomste teen topskole buite Limpopo ook in.
Warrie athletes participate in various prestige events yearly. Athletes take part in numerous events a year – this includes events against top schools outside Limpopo.
Organiseerder / Organiser :
T vd Heever
Victor & Victrix Ludorum 2026
Seniors

H SEBOLAO

A PRETORIUS
Juniors

B HOFMEYR

S DE GOEDE














