Visie & Missie/ Vision & Mission
VISIE
Waardes is die fondasie van gedrag en karakter. Met die verandering van ‘n Reëlgedrewe skool na ‘n Waardegedrewe skool, het ons dit ten doel om elke kind se karkter so te vorm, deur waardes vas te lê, dat hy/sy ‘n gesonde, standvastige en doelgerigte persoon sal wees wat ‘n verskil gaan maak in die samelewing. Waardes in plek – alles in plek.
MISSIE
Die vier waardes waarop Hoërskool Warmbad fokus is Respek, Integriteit, Hardwerkend en Aanvaarding. (RIHA) Ons streef om dit op ‘n kreatiewe en treffende wyse oor te dra en om daardeur elke persoon se karakter te bou op alle terreine (akademie, kultuur, sport en sosiaal).
VISION
Values are the foundation of behaviour and character. We aim to form each child’s character in such a way, by instilling values, that he/she will be a healthy, steadfast and purpose driven person who will bring about change in the community. Values in place – everything in place.
MISSION
The four values that Hoërskool Warmbad focuses on are: Respect, Integrity, Hardworking and Acceptance. (RIHA). We strive to convey this in a creative and striking manner thereby building each person’s character in all areas (academic, culture, sport and social)