SEO H1 Tag

Hoërskool Warmbad
[javascript protected email address]
+27 (0)14 736 2166
Hoërskool Warmbad
Hoërskool Warmbad gevestig in 1947 in die hartjie van die bosveld. Met die skoolwapen en sy leuse - VOLHARD - is dit juis waarna elke Warrie strewe.

Dis die groen, die geel en die rooi.
Dis hier waar die kremetartboom
die skool en sy ingang optooi.
WELKOM | WELCOME

Hoërskool Warmbad, geleë in die hartjie van die bosveld.  By die Warries is ons bevoorreg om na aan die natuur te leef.

Ons leef ook as onderwyskorps na aan mekaar en aan ons leerders.  Dit is 'n seëning dat ons, ons leerders op hul name ken.  Ons as onderwysers is ook nie inspekteurs op 'n produksielyn nie, maar belê hart en siel in elke kind wat deur ons hande gaan.  Vir 75 jaar al leef Hoërskool Warmbad na aan sy gemeenskap.

Elke kind, ouer en onderwyser wat al deur ons skool se hekke gestap het, weet hy/sy is deel van iets groter.  Mag God in Sy genade gee dat ons vir nog 75 jaar mekaar mag raak LÉÉF!!

____________

Hoërskool Warmbad is located in the heart of the bushveld. At the Warries, we are privileged to live close to nature.

As a teaching corps, we are also close to each other and to our learners. It is a blessing that we know our learners by their names. We, as teachers, are not inspectors on a production line either, but invest heart and soul in every child that passes through our hands. For 75 years, Hoërskool Warmbad has lived close to its community.

Every child, parent and teacher who has walked through our school's gates knows he/she is part of something bigger. May God in His grace grant that we may touch each other's LIVES for another 75 years!!

Sport Kultuur
WAARDES | VALUES

 

Ons waardes bepaal ons gesindheid en gedrag: | Our values determine our attitude and behaviour:

Geloof, Respek, Ywer, Integriteit en eerlikheid, Lojaliteit, Omgee en verdraagsaamheid, Verantwoordelikheid, Vertroue, Regverdigheid en Deursettingsvermoë

Faith, Respect, Zeal, Integrity and honesty, Loyalty, Caring and tolerance, Responsibility, Confidence, Fairness and Perseverance

Ons Hoof!

 

Dit is vir my as nuwe hoof van Hoërskool Warmbad 'n groot voorreg om julle in 2022/2023 te verwelkom.  Ek glo en vertrou dat julle 'n Geseënde Christusfees saam met julle familie sal vier.

Ek sien met verwagting uit na 'n opwindende jaar, met genade, positiwiteit en deelname van elke Warrie sal Hoërskool Warmbad van krag tot krag gaan.  

"Die pad wat ons nou stap, stap ons net een keer.  Die keuses wat ons maak is rigtinggewend van wat voorlê in jou lewe."

"I think, therefor I am" - René Descartes

Alumni

 

OUD-WARRIE

It is personnel, learners and parents who make Hoërskool Warmbad what it is, ONE BIG FAMILY.  It is for this reason that we don't want to lose contact with our past students, parents and personnel.

Please register online as an Ex Warrie and stay informed for the school's activities, keep contact with class mates and follow achievements and life paths on the Ex Warrie news page.

With us it is altogether possible! - Become part of our information network!

Wat is Nuut
Gebeure
Atletiek - Top 10 Byeenkoms
Hoërskool Hoogenhout - Bethal
01 Mrt 2023 - 02 Apr 2025
Mountain Biking - van Gaalen
Van Gaalen
01 Jul 2023 - 02 Apr 2025
Atletiek - Hoërskool Wonderboom
Hoërskool Wonderboom - Pretoria
10 Feb 2023 - 02 Apr 2025
Mountain Biking - Sondela
Sondela
10 Jun 2023 - 02 Apr 2025
Rugby: Liga Piet Pot
Weg
10 Jun 2023 - 02 Apr 2025
OFF-ROAD, DIRT AND DUST
Join the club for a fun filled adventure ride. We go where cars can't - don't miss out on this great opportunity. Bespreek nou jou plek vir die Limpopo Skolereeks 2022 en raak sommer gou deel van die Warrie-fietsryfamilie!
FUTURE WARRIE WOLWE
Hoekom WARRIES? Jou keuse van Hoërskool speel ‘n baie belangrike rol in hoe jou toekoms daarna uitsien. Jy moet seker wees dat jou keuse van skool jou die beste en die regte tipe toerusting gee om jou te bemagtig om jou toekomsdrome te verwensenlik
DIE WARRIES IS ANDERS!
Hier in die bosveld doen die Warries dinge anders!